Om ’n ou tradisie nuut voort te sit

Authors

  • Gerrit Brand

DOI:

https://doi.org/10.5952/52-1-27

Abstract

’n Nuwe tydskrifredakteur moet hom (in hierdie geval is dit nie "haar" nie) oriënteer met betrekking tot die oorsprong en geskiedenis van die publikasie waarvoor hy medeverantwoordelikheid aanvaar. Ook en veral as hy tot op sekere hoogte ’n nuwe visie vir die publikasie het, is dit noodsaaklik dat aansluiting by die bydraes en strewes van sy voorgangers gesoek word. ’n Historiese verhaal kan egter op verskillende maniere gekonstrueer en vertel word.

Downloads

Published

2011-10-01

How to Cite

Brand, G. (2011). Om ’n ou tradisie nuut voort te sit. Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 52(1&2). https://doi.org/10.5952/52-1-27

Issue

Section

From the Editor | Van die Redakteur