Conjugal union and moral dignity – the Early Reformers on the moral context of marriage and the minimum standards for sustaining moral integrity in society

Authors

  • A Raath

DOI:

https://doi.org/10.17570/ngtt.2008.v49n3.a18

Keywords:

Calvin, Human rights, Luther, Moral law, Natural law,

Abstract

The early Reformers identified general standards for attaining moral dignity and right in society. To this end they applied and developed the perspectives on benevolence needed for stating the minimum levels of ensuring individual participation of all reasonable people towards the virtuous ends of society. Luther’s and Calvin’s views regarding rights, ethics and the moral law are particularly instructive with regard to the jural ethics of conjugal union. Some of the most important implications of the early Refomers’ views are that if the lawmaker of a state passes laws extending the definition of conjugal union to the prohibited relationships of consanguinity or to same sex unions, it would forsake its duty, undermine moral dignity and before the bench of positive moral law fabricate spurious law.
Huwelikseenheid en morele waardigheid – die vroeë Reformatore oor die morele konteks van die huwelik en die minimum-standaarde vir die behoud van morele integriteit in die samelewing
Die vroeë Reformatore het algemene standaarde vir die bereiking van morele waardigheid en geregtigheid in die samelewing gestel. Vir dié doel het hulle die perspektiewe met betrekking tot welwillendheid gestel wat nodig is ten einde die minimum vlakke te formuleer vir individuele deelname van alle redelike mense aan die bereiking van die deugdelike oogmerke van die samelewing. Luther en Calvyn se standpunte met betrekking tot reg, etiek en die morele wet is besonder insiggewend vir die juridies-morele konteks van die eenheid van die huwelik. Van die belangrikste implikasies van die vroeë Reformatore se standpunte is dat indien die wetgewer van die staat wette maak wat die definisie van die huwelik uitbrei na die verbode grade van verwantskap of na verbintenisse van dieselfde geslag, sou dit sy taak versaak, morele waardigheid ondermyn en in die lig van die positiewe morele wet skynreg positiveer.

Downloads

Published

2008-12-31

How to Cite

Raath, A. (2008). Conjugal union and moral dignity – the Early Reformers on the moral context of marriage and the minimum standards for sustaining moral integrity in society. NGTT | Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 49(3&4). https://doi.org/10.17570/ngtt.2008.v49n3.a18

Issue

Section

Articles | Artikels