Abstract
Een van die laaste akademiese aktiwiteite hier op aarde waaraan ons kollega en vriendin Mary-Anne Plaatjies-Van Huffel meegewerk het, was hierdie supplementum wat fokus op die Vier gereformeerde kerke in Suider-Afrika (1990-2020). Sy was nie net in hierdie bundel die outeur van waarskynlik een van haar laaste akademiese artikels nie, maar eweneens ook medegasredakteur van hierdie bundel tot en met haar afsterwe.

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.
Copyright (c) 2021 Hoffie Hofmeyr
