Abstract
Ons bied graag in hierdie 2022-uitgawe van die Stellenbosch Teologiese Joernaal (STJ) 40 portuur-geëvalueerde akademiese artikels en ses boekresensies aan. Tien van dié artikels (STJ Vol. 8 No. 2 ) is in die afdeling van die “Society of Practical Theology in South Africa” (SPTSA; met Anita Cloete as uitvoerende redakteur) gepubliseer.

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.
Copyright (c) 2023 Robert Vosloo
