Die NGTT is nou ’n oopbron-vaktydskrif.

Authors

  • Gerrit Brand Fakulteit Teologie, Universiteit van Stellenbosch

DOI:

https://doi.org/10.5952/52-3-41

Abstract

Die NGTT is nou ’n oopbron-vaktydskrif. Dit beteken dat dit voortaan gratis op die internet bydie NGTT-webwerf by http://ngtt.journals.ac.za/pub gelees kan word. Hierdie uitgawe wordvir die laaste keer in gedrukte vorm aan intekenaars gestuur. Lesers sal aan die einde van ’njaar die opsie hê om die verskeie uitgawes van daardie jaar as gedrukte weergawe te bestel. Daarbenewens kan die uitgawes as ’n e-boek afgelaai en op ’n e-leser of selfoon gelees word. Behalwe hierdie uitgawe, en ’n supplement onder die gasredakteurskap van die Kampense etikus, professor Frits de Lange, met bydraes wat hul oorsprong in twee intradissiplinêreteologiese kongresse in Kampen en Stellenbosch gehad het, sal lesers merk dat vorige NGTTuitgawesook binnekort op die webwerf gelees, uitgedruk of bestel sal kan word. Ouer uitgawes word stelselmatig gedigitaliseer – ’n projek wat deur die J. De Waal Neethling-trust gefinansierword.

Downloads

Published

2012-01-26

Issue

Section

From the Editor | Van die Redakteur