Editorial

Authors

  • Robert Vosloo Stellenbosch University, Stellenbosch, South Africa

Abstract

Die hermeneutiese sleutel tot die verstaan van Johan Cilliers as vriend, kollega, akademikus, kunstenaar en skrywer, vind ons myns insiens deur goeie begrip te ontwikkel vir die plek waar hy grootgeword het, die Karoo, ook genoem die Moordenaarskaroo in die distrik van De Aar. Die gedig van PW Buys oor die Karoo lig die sluier vir ons.

Downloads

Published

2019-12-05