Enkele inleidingsakkoorde tot hierdie supplementum

Supplementary Files

HTML
PDF

How to Cite

Hofmeyr, H. (2021). Enkele inleidingsakkoorde tot hierdie supplementum. Stellenbosch Theological Journal, 6(3), 18–43. Retrieved from https://ojs.reformedjournals.co.za/index.php/stj/article/view/2126

Abstract

Hierdie supplementum van die Stellenbosch Teologiese Joernaal (STJ) met sy twaalf afsonderlike artikels, beperk tot 'n bepaalde tydsgleuf, wil dus eerstens te midde van die samelewingswerklikhede 'n historiese analise van die kerklike en teologiese konteks van die Afrikaanse gereformeerde kerke in Suid-Afrika bied. Tweedens wil dit 'n histories-teologiese blik gee op die huidige stand van bepaalde temas en hoe dit tot hiertoe ontwikkel het, en derdens wil dit die betrokke temas met 'n aantal analises beredeneer om so tot 'n beter selfverstaan te kom.  

Creative Commons License

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.

Copyright (c) 2021 Hoffie Hofmeyr